Luke Perry

Luke Perry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Coy Luther Perry III
Geboorte (1966-10-11)11 Oktober 1966
Mansfield, Ohio, Verenigde State
Sterfte 4 Maart 2019 (op 52)
Burbank, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1981-2019
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Luke Perry (gebore 11 Oktober 1966 - 4 Maart 2019) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Buffy the Vampire Slayer (1992), 8 Seconds (1994), en The Fifth Element (1997), en in die televisiereeks Beverly Hills, 90210 (1990).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search